COVID19 FAQs for mothers

Question I am pregnant. Am I at increased risk of COVID19? Answer At present the evidence does not suggest pregnant women are greater risk of COVID19 than the general population, nonetheless pregnancy is a time of immune system change, so pregnant women should...

COVID-19 Algemene vrae en antwoorde vir ma’s

Vraag Ek is swanger. Is daar ‘n groter kans dat ek COVID-19 sal kry? Antwoord Op die oomblik is daar nie bewyse dat swanger vroue meer vatbaar is as die algemene bevolking nie. Nietemin is swangerskap ‘n tydperk van verandering vir jou immuniteit, so swanger vroue...