Hantering van gesinsgeweld tydens COVID-19

Listen to this article in Afrikaans: Families kan baie spanning ervaar tydens COVID-19. Families sit by die huis, hulle kan nie gaan werk nie en kan bekommerd wees oor hoe hulle finansieel gaan oorleef. Sommige familielede drink of gebruik dwelms om die stres te...